Anonymous Trying To Conceive Wish

Liewe Jesus

Ons kom vanaand na U toe om U te vra, indien dit U wil is, om vir ons swanger te maak. Mag die klein mensie wat U vir ons gaan skenk vir almal vreugde bring, dat ons die kleinding tot eer en verheerliking van U naam sal grootmaak.

In Jesus se Naam.

Amen

Add your support wishes!
1
1
1
1
# - displays total support wishes